Esegiël, Openbaring en die huidige Israel-oorlog
R0.00
Gratis e-dokument (kry dit via die koopproses)
Esegiël, Openbaring en die huidige Israel-oorlog
Skrywer: Hennie Mouton
Die e-dokument mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.
Magog is Rusland en sy bondgenote, Persië is Iran, Kusiete en Putéërs verwys na die noorde van Afrika, Gomer verwys na omtrent die hele Europa, ook kuslande genoem, (en daarom ook na hul nageslag Engeland en Amerika), en Togarma verwys moontlik na Turkye.
Die huidige bedreiging van Israel deur Putin wat Iran en ander opsweep, lyk nog nie na die Esegiël-aanslag van Gog en Magog nie, want Europa en Amerika ondersteun grotendeels vir Israel. Dit mag vinnig verander as Israel Palestinië en Libanon bly aanval, en Iran tree ook toe, maar tot dan mag Gog nog in die toekoms lê.
Esegiël 36-39 en Openbaring 16. 17 en 19-21 word bespreek.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.




Reviews