Daniël se profesieë

R50.00

e-boek

Daniël se profesieë

Skrywer: Hennie Mouton

’n Persoonlike Bybelstudie en/of vir ’n groep, met die verwagting dat elkeen duideliker antwoorde sal kry, al verskil dit van mekaar, en die Bybel vir elkeen meer kosbaar sal word, en ons al beter redes kan gee van die Hoop Wie in ons leef .
Daniël se 70ste sewetal mag al vervul gewees het (in ongeveer 70 nC in my huidige opinie), maar dit mag net ‘n gedeeltelike vervulling gewees het met die volledige vervulling eers net voor Christus se wederkoms.
Daar word ook heelwat na Openbaring verwys in hierdie Bybelstudie, met ‘n uitwys van die sterk koppeling tussen die diere van Daniël en Openbaring rakende hulle betekenis.

Reviews

Be the first to review “Daniël se profesieë”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×