Vry, waarlik vry! (e-boek)

R80.00

 

Hierdie Bybelstudie strek oor 7 weke. Die 7 groepstudies hanteer die proses van bekering aan die hand van ‘n skets wat elke week verder uitgebrei word. Gedurende die week het elke lid die geleentheid om aan die hand van 5 stiltetydstudies die onderwerp van die groepstudie verder te ontgin.

Dit is geskik vir gebruik by selgroepe of in gesinsverband. Die doel is om waarlik vry te kom van die las van sonde. Eerstens deur Jesus as Verlosser te leer ken en tweedens deur Hom toe te laat om die seer van die verlede te genees.

Outeur: Ellison Mouton

Illustrasies: Ellison Mouton

2 reviews for Vry, waarlik vry! (e-boek)

  1. Hanri

    Uitstekende gids vir persoonlike groei.

  2. andre

    Wonderlik! 😀

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×