Die tyd van Esra, Haggai en Nehemia
R0.00
Gratis e-dokument (kry dit via die koopproses)
Skrywer: Hennie Mouton
Die e-dokument mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.
Dokument: Die tyd van Esra, Haggai en Nehemia
Hierdie is meer van ’n agtergrond vir Bybelstudies oor Esra, Haggai en Nehemia as ’n Bybelstudie op sigself. Dit gee die hoofgebeure in die tye van hierdie Bybelfigure naamlik die herbou van die tempel en die herstel van Jerusalem. Dit gee ook die regeringstydperke van die wêreldregeerders van daardie tyd en hul name wat soms verwarrend kan wees.
1 review for Die tyd van Esra, Haggai en Nehemia
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.




Hennie Mouton –
Insiggewend