‘n Reis deur Efesiërs (e-boek)

R50.00

‘n Reis deur Efesiërs fokus op die praktiese uitlewing van ons Christenskap te midde van aanslae op verskillende terreine van die lewe. God bewerk redding uit genade en daardeur tree Hy met sy kinders in verhouding.  Dit is Hy wat red en Hy wat gelowiges toerus met die wapenrusting.

Die studie bestaan uit 14 groepstudies en 5 stiltetydstudies vir persoonlike oordenking gedurende elke week om die leser te bemagtig om vanuit ‘n paar Psalms die fokus op God te plaas te midde van die uitdagings van die dag.

Outeur: Ellison Mouton

Reviews

Be the first to review “‘n Reis deur Efesiërs (e-boek)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.

Op soek na iets anders?

Search
×