Jesus se geslagsregisters
R0.00
Gratis e-dokument (kry dit via die koopproses)
Jesus se geslagsregisters
Skrywer: Hennie Mouton
Die e-dokument mag nie gratis of teen koste aangestuur word na ander nie, maar heenwysings na hierdie webwerf is baie welkom.
Hoekom en hoe verskil Jesus se geslagsregisters in Matteus en Lukas?
Het die koningskap van Dawid al die pad oorgegaan tot op Jesus, en indien nie, waar is dit onderbreek?
Hoe het die konings mekaar opgevolg in die tydperk aan die begin van die Babiloniese ballingskap, waar die Bybel op die oog af verwarrende antwoorde gee?
Watter name is uitgelaat in Matteus se 3×14 geslagte wat duidelik nie al die name bevat nie?
Ek gee die volledige geslagsregisters van Jesus in tabelvorm in hierdie e-dokument met die toepaslike Skrifverwysings. Dit is dalk meer van ’n agtergrond vir ander Bybelstudies as ’n Bybelstudie op sigself.
*Hou in gedagte dat die resensie gaan eers wys sodra dit goedgekeur is deur administrasie.




Reviews