Kinderboeke Archives - Waarheid in Liefde Produksies

Tante Charlotte en die Haan wat sy Kraai verloor het
The post Tante Charlotte en die Haan wat sy Kraai verloor het appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Anja en Armand se Alaska-avontuur
The post Anja en Armand se Alaska-avontuur appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Grieta Gans se Goggadans
The post Grieta Gans se Goggadans appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Pieter Padda duik diep
The post Pieter Padda duik diep appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Loekie Leeu leer Respek (boek)
Loekie Leeu is die seun van die koning. Maar dit beteken nie dat hy alles reg doen nie. Nee, hy moet leer hoe respek lyk. Hoe praat die seun van die koning? Hoe hanteer die seun van die koning situasies waar hy verkeerd behandel word of gespot word? Hoe lyk geduld en integriteit as jy die seun van die koning is? Elkeen van die stories sluit af met ‘n geestelike toepassing wat aan ouers die geleentheid gee om aan hulle kinders geestelike waarhede rondom elkeen van die temas te verduidelik.

The post Loekie Leeu leer Respek (boek) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Robbie Renoster leer Omgee (e-boek)
The post Robbie Renoster leer Omgee (e-boek) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.

Robbie Renoster leer Omgee (boek)
The post Robbie Renoster leer Omgee (boek) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.