getye Archives - Waarheid in Liefde Produksies

Getye (tides)
Getye word hoofsaaklik deur die maan en die son veroorsaak, maar die maan en die son lig nie eintlik die water op waar dit die naaste aan hulle is nie, maar trek die water aan om agter die maan of die son aan te beweeg. Die beste bewys hiervoor is die feit dat ‘n klein eiland in die middel van die oseaan tot ‘n mindere mate getye ervaar, met ander woorde hoogwater en laagwater se hoogte verskil daar baie minder as by kontinentkuste.

Die grootste hoogteverskil tussen hoogwater en laagwater in die wêreld kom voor in die Bay of Fundy in Kanada, maar daar is ‘n spesiale rede voor.

The post Getye (tides) appeared first on Waarheid in Liefde Produksies.